Afspraak met moord [Appointment with Murder]
Failed to add items
Add to cart failed.
Add to wishlist failed.
Remove from wishlist failed.
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
New to Audible Prime Member exclusive: 2 credits with free trial
Buy Now for ₹440.00
-
Narrated by:
-
Bouwer Bosch
-
Written by:
-
Jana Marx
About this listen
Elf wrede moorde oor ’n tydperk van vier jaar ruk die gemeenskap van Krugersdorp en haal landwyd nuusopskrifte. Eindelik word al hierdie moorde verbind met Cecilia Steyn en haar kultusgroep, Electus per Deus (uitverkies deur God). Lede van die groep aanbid die grond waarop Cecilia loop en sal selfs vir haar moord pleeg. Die moordenaars is slim, gewone mense - ’n onderwyseres, ’n finansiële makelaar, ’n kind wat tussen die moorde deur steeds ses onderskeidings in matriek behaal en boonop keuring kry om medies te gaan studeer. Hul slagoffers het bloot ’n sake- afspraak nagekom, min wetend dat dít ’n afspraak met die dood was. Met behulp van onderhoude uit diegene in die binnekring, hofgetuienis en polisiedossiere oor ’n tydperk van vier jaar poog Marx om die publiek se vrae te antwoord en ’n blik te gee op die binnewerkinge van só ’n kultus.
Voorgelees deur Bouwer Bosch. Vervaardig deur Bouwer Bosch, Deon Meiring en Peach van Pletzen.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2019 LAPA Uitgewers (P)2020 LAPA Uitgewers