Showing results by narrator "Johan Nel" in All Categories
-
-
Man van Cirene [Man from Cyrene]
- Written by: Frans Venter
- Narrated by: Johan Nel
- Length: 9 hrs and 4 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Die klassieke topverkoper nou weer beskikbaar! Simon van Cirene word gelas om Jesus se kruis te dra, op pad na Golgota. Simon, die man wat nie glo nie. Maar hoe kan ’n mens onveranderd gelaat word deur ’n ontmoeting met Christus? Hierdie is die verhaal van Christus se aanslag op ’n heidense wêreld. Dit is ’n beeld van wroeging en botsing en van haat en liefde, van ongeloof teenoor geloof. Maar veral is dit die verhaal van verlossing: die oorwinning van die gees oor die aardse.
-
Man van Cirene [Man from Cyrene]
- Narrated by: Johan Nel
- Length: 9 hrs and 4 mins
- Release Date: 12-09-19
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
Regular price: ₹657.00 or 1 Credit
Sale price: ₹657.00 or 1 Credit
-
-
-
Katryn (Afrikaans Edition)
- Vrou van die Richtersveld [Wife of the Richtersveld]
- Written by: Jan Huisamen
- Narrated by: Johan Nel
- Length: 5 hrs and 55 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Hierdie aangrypende roman oor ’n ongeletterde Nama-vrou van die Richtersveld speel af in die 1950’s. Katryn Jonis word van moord aangekla, maar sy kom agter die pro deo advokaat glo nie in haar onskuld nie en besluit dan om haar eie verdediging in die hof te behartig. Die vindingryke en berekende wyse waarop die reguit en passievolle Katryn die waarheid uit die staat se getuies in die hof trek, boei die leser deurgaans. Daar is baie vrae: Wie het dan die moord gepleeg, en hoekom?
-
Katryn (Afrikaans Edition)
- Vrou van die Richtersveld [Wife of the Richtersveld]
- Narrated by: Johan Nel
- Length: 5 hrs and 55 mins
- Release Date: 08-08-19
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
Regular price: ₹492.00 or 1 Credit
Sale price: ₹492.00 or 1 Credit
-
-
-
Op pad: 'n Reisjoernaal [On the Way: A Travel Journal]
- Written by: Dana Snyman
- Narrated by: Johan Nel
- Length: 6 hrs and 6 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
As Dana ná besoeke aan Orania, sy ouma-hulle se erf, Adriaan Vlok (met sy voetwasskottel) en Manji van Nkandla huis toe ry, is dit met 'n nuwe manier van kyk - en 'n nuwe hond. Die verhaal neem sy loop deur die Rugby Wêreldbeker, ontmoetings met oom Frik du Preez en Joost van der Westhuizen en 'n enigmatiese Valentynsboodskap. Op pad is Dana se eerlikste boek nog. Dit vra ons om op 'n nuwe reis te gaan, weg van vooroordeel en wantroue, na 'n plek van genade en hoop.
-
Op pad: 'n Reisjoernaal [On the Way: A Travel Journal]
- Narrated by: Johan Nel
- Length: 6 hrs and 6 mins
- Release Date: 14-08-19
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping basket is already at capacity.Add to cart failed.
Please try again laterAdd to wishlist failed.
Please try again laterRemove from wishlist failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
Regular price: ₹446.00 or 1 Credit
Sale price: ₹446.00 or 1 Credit
-